Press
Klein reaktors ’n langtermynoplossing DEUR ANTOINETTE SLABBERT
Source Article: Netwerk24.com Soos rekenaars die afgelope vyf dekades, gaan kernkragstasies ál kleiner en bekostigbaarder word, totdat ’n myn byvoorbeeld sy eie krag sal kan opwek met ’n reaktor wat op ’n vragmotor kan pas. Só sê die waagkapitalis André Pienaar, ’n...
SA: R1.2 trillion needed to mitigate energy crisis as generation declines BY NASI HAKO
Source Article: ESI Africa In the next 15 years, South Africa will need to install at least 50GW of generation capacity to achieve energy security and will require an estimated R1.2 trillion in investment before 2035 to mitigate the energy crisis. Eskom Group...
SA ‘kon al ver voor gewees het met klein kernkrag’ DEUR FRANCOIS WILLIAMS
Source Article: Netwerk24.com As die regering nie die korrelbedkernreaktor-projek (PBMR) in 2010 nek om gedraai het nie, sou Suid-Afrika vandag die eerste land in die wêreld gewees het met ’n demonstrasiemodel van ’n klein modulêre kernreaktor. André Pienaar,...
Eskom steier: Taai week vir beurtkrag verwag, sê Jan Oberholzer DEUR FRANCOIS WILLIAMS
Source Article: Netwerk24.com ’n Moeilike week word verwag wat beurtkrag betref, het Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, Maandag gewaarsku. Oor die naweek het ’n paar kragopwekkingseenhede onklaar geraak. Die groot Drakensberg-pompopgaarskema se dam is net...
Energy Conference: SA needs a balance between different sources of energy BY KELVIN KEMM
Source Article: PoliticsWeb Nuclear physicist says country needs to be realistic in that coal and nuclear will be SA’s primary energy sources for foreseeable future South Africa needs a balance between different sources of energy – let us be realistic Today, at an...
Kaapse gemeenskap soek saam oplossings vir kragkrisis DEUR ANJA VAN DER MERWE
Source Article: Maroela Media “Gemeenskappe moet saamwerk om innoverende oplossings vir die voortslepende energiekrisis te vind om sodoende volhoubare gemeenskappe te bou.” Só het Chris Opperman, die sameroeper van die Afrikaner-Afrika-Inisiatief (AAI), Maandag tydens...
Politieke Notaboek | Hee-ha! ’n Mbeki-comeback en ander fabels DEUR MAX DU PREEZ
Source Article: VryeWeekblad MAX DU PREEZ skryf oor die Phala Phala-kierankies wat braai, oor die Menseregtekommissie wat uiteindelik Julius Malema se tjank aftrap en oor die einde ten laaste van die rogue unit-sage. DAAR is ’n kans, dalk nie ’n waarskynlikheid nie,...
RW Johnson sizes up Mbeki’s potential presidential challenge against Ramaphosa at ANC conference BY ALEC HOGG
Source Article: BizNews.com With over 175,000 people having viewed the recording of his keynote address at BNC#4, political scientist RW Johnson has become something of a YouTube ‘rock star’. His unique brand of considered, rational analysis is prized among those...
Haal angel uit gesprek oor wit en bruin DEUR HEINDRICH WYNGAARD
Source Article: Netwerk24.com Minderhede kan nie 'heuning' deel terwyl hul 'besteke' verduur, skryf Heindrich Wyngaard. Heuningbye is bekend as ’n lid van die insektefamilie wat sorg vir heuning, byewas én die bestuiwing van gewasse, maar dit is tegelykertyd die...
Kô, lat ons praat DEUR PIET CROUCAMP
Source Article: Vrye Weekblad Pogings tot ’n beter verstaan van mekaar se leefwêrelde is van kardinale belang, want Suid-Afrikaners durf nie op mekaar opgee nie, skryf PIET CROUCAMP oor ’n onlangse gesprek tussen minderhede en ’n ANC-indaba van ’n dekade gelede. SO ’n...
Die struikelende staat, AfriForum en Boer-maak-’n-Plan op steroids DEUR MAX DU PREEZ
Source Article: VryeWeekblad DAAR behoort geen plek vir organisasies soos AfriForum en Solidariteit in Suid-Afrika van 2022 te gewees het nie. Dit is ’n selfgeldende beweging van die gewese onderdrukkersklas wat eksklusief Afrikaans en Christelik is en “selfbestuur”...
Versuch einer Annaherung BY HANS-WERNER BUSSMAN
Source: DeSaFor Read the newsloetter issued by DeSaFor here https://desafor.de/wp-content/uploads/2022/04/DeSaFor-04_2022.pdf
Why we should all dive in to help create a new social compact BY THOZAMILE BOTHA
Source Article: BusinessDay This article was triggered by President Cyril Ramaphosa’s call on South Africans of all political, economic, social and cultural persuasions to join his initiative for a “new social compact consensus”. It is encouraging that Pierre du Toit,...
A hundred days towards a new consensus BY PIERRE DU TOIT
Source Article: BusinessDay Organised Afrikaners are waiting in the pit lane, ready to join the social compact as soon as the green light is given Afrikaaner organisations are ready to assist as soon as president Ramaphosa gives the green light as part of his 100 days...
Thabo Mbeki is back – and it could be a good thing BY PETER BRUCE
Source Article: BusinessDay You may not have noticed, but Thabo Mbeki is back. While President Cyril Ramaphosa runs the country, Mbeki is resurgent in the ANC itself. From a bitter retirement after being ousted by Jacob Zuma, the former ANC and state president now...
Buite-parlementêre politiek bring nuwe hoop DEUR THEUNS ELOFF
Source Article: Netwerk24.com ’n Gebrek aan vertroue onder die breë bevolking dat parlementêre prosesse en die regering die wil en vermoë het om gewone Suid-Afrikaners se lewe te verbeter, lei al hoe meer tot die bedryf van buite-parlementêre politiek, skryf...
An exhilarating linguistic minefield: Be duidelik and dala what you must BY MARIANNE THAMM
Source Article: DailyMaverick.co.za What’s up with Afrikaans? And why is Solidariteit meeting with the Thabo Mbeki Foundation for a Dakar-lite in leafy Newlands? From Settlement Dutch to Kaaps, the history of a language is unpacked. Calculating the precise lie of the...
Die Kaapse Beraad van die Afrikaner Afrika Inisiatief DEUR VRYHEIDSTIGITING
Source Article: Vryheidstigting Die openbare aandag wat die Afrikaner-Afrika Inisiatief se beraad in Kaapstad op 26 en 27 Februarie vanjaar geniet het, is dalk net so belangrik as die beraad self. Dit is die mening van Carel Boshoff, hoof van die Vryheidstigting wat...
Afrikaner alienation at a time of state failure BY PIERRE DU TOIT
Source Article: Politicsweb.co.za Pierre du Toit writes on the Afrikaner-Africa Initiative meeting in the light of RW Johnson's analysis In his insightful third article on the failing South African state, R W Johnson finds that political space is opening up...
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane Vincent Maphai
Source Article: Litnet.co.za What role can Afrikaners play in the practical rebuilding of South Africa? A summit between the Thabo Mbeki Foundation and Afrikaner interest groups took place at the end of February 2021 in Cape Town. Freek Robinson...
Dié praatjies is erg opwindend! DEUR WILLIE ESTERHUYSE
Source Article: Netwerk24.com Willie Esterhuyse, Stellenbosch, skryf: Ek volg, as ’n betrokkene by die Thabo Mbeki-stigting, met groot verwagting die begin van ’n gesprek tussen Afrikanerorganisasies en die stigting. Ek glo ons het nou ’n eerste, belangrike fase...
’n Tyd vir opstaan en afstof DEUR KOOS MALAN
Source Article: Netwerk24.com Afrikaners is in ’n baie sterker posisie om met ’n ANC-regering in gesprek te tree as ooit tevore, skryf Koos Malan. Often the biggest changes in history are the achievements of thinly documented, informally organised groups of people. –...
Dis Voorwaarts Mars vir Ons DEUR MARTIE RETIEF MEIRING
Source Article: Netwerk24.com Skaars in die skool of ek word ’n drawwertjie. In speeltyd was dit aantree. Ons meisies val agter mekaar in, kyk verdwaas rond, maar toe kom die opdrag: “Voorwaarts! En markeer die pas, en links, regs, links, regs . . .” Ons sukkel om te...
Kom ons red sáám die land DEUR WALDIMAR PELSER
Source Article: Netwerk24.com Afrikaners se kundigheid is noodsaaklik om Suid-Afrika na jare van wanbestuur te herbou en daarom is dit noodsaaklik dat die groep se gevoel van uitsluiting en “vervreemding” dringend getakel word. Só het die veteraan-sakeman dr. Vincent...
Thabo Mbeki Foundation/Afrikaner summit sets out priorities critical to social cohesion and economic development BY WALDIMAR PELSER
Source Article: News24.com Many Afrikaners feel “excluded and alienated”, and have lost confidence in government. But because they love South Africa they not only want to pursue their own interests but also help turn the country around, Flip Buys, head of the...
Editorial Comment by the Beeld and Burger
The Burger and Beeld contend: This dialogue initiative brings a fresh breeze of hope for South Africa. The Joint Declaration that was signed over the weekend between a cross-section of Afrikaner organisations and the Thabo Mbeki Foundation, is a fresh breeze of hope...
Redaksionele kommentaar van Die Burger en Beeld
Die Burger en Beeld sê: Dialoog-inisiatief bring vars bries van hoop vir SA Die gesamentlike verklaring wat die naweek deur verskeie Afrikaanse organisasies saam met die Thabo Mbeki-stigting (TMF) onderteken en uitgereik is, is ’n vars bries van hoop in moeilike tye....
Afrikaner Groepe, Mbeki Stigting praat vandag oor kwessies DEUR JAN-JAN JOUBERT
Source Article: Maroela Media Belangwekkende gesprekke tussen die Thabo Mbeki-stigting, sommige van die instellings van die Solidariteit Beweging asook ander belangegroepe oor ’n verskeidenheid onderwerpe van belang vir Afrikaners, die Afrikaanse gemeenskap en die...
Moet die Afrikaner praat of veg? DEUR CHRIS OPPERMAN
Source Article: Maroela Media Deur Chris Opperman, Afrikaner-Afrika Inisiatief Die onlangse gebeure in Senekal is weereens ’n bevestiging dat die bedeling wat met die 1996-grondwet ingelui is, vinnig besig is om tot ’n einde te kom. ’n Vinnig vervallende staat wat...
Video Interviews
Interview with Litnet.co.za













