Press

Kô, lat ons praat DEUR PIET CROUCAMP

Kô, lat ons praat DEUR PIET CROUCAMP

Source Article: Vrye Weekblad Pogings tot ’n beter verstaan van mekaar se leefwêrelde is van kardinale belang, want Suid-Afrikaners durf nie op mekaar opgee nie, skryf PIET CROUCAMP oor ’n onlangse gesprek tussen minderhede en ’n ANC-indaba van ’n dekade gelede. SO ’n...

read more
Dié praatjies is erg opwindend! DEUR WILLIE ESTERHUYSE

Dié praatjies is erg opwindend! DEUR WILLIE ESTERHUYSE

Source Article: Netwerk24.com Willie Esterhuyse, Stellenbosch, skryf: Ek volg, as ’n betrokkene by die Thabo Mbeki-stigting, met groot verwagting die begin van ’n gesprek tussen Afrikaner­organisasies en die stigting. Ek glo ons het nou ’n eerste, belangrike fase...

read more
’n Tyd vir opstaan en afstof DEUR KOOS MALAN

’n Tyd vir opstaan en afstof DEUR KOOS MALAN

Source Article: Netwerk24.com Afrikaners is in ’n baie sterker posisie om met ’n ANC-regering in gesprek te tree as ooit tevore, skryf Koos Malan. Often the biggest changes in history are the achievements of thinly documented, informally organised groups of people. –...

read more
Dis Voorwaarts Mars vir Ons DEUR MARTIE RETIEF MEIRING

Dis Voorwaarts Mars vir Ons DEUR MARTIE RETIEF MEIRING

Source Article: Netwerk24.com Skaars in die skool of ek word ’n drawwertjie. In speeltyd was dit aantree. Ons meisies val agter mekaar in, kyk verdwaas rond, maar toe kom die opdrag: “Voorwaarts! En markeer die pas, en links, regs, links, regs . . .” Ons sukkel om te...

read more
Kom ons red sáám die land DEUR WALDIMAR PELSER

Kom ons red sáám die land DEUR WALDIMAR PELSER

Source Article: Netwerk24.com Afrikaners se kundigheid is noodsaaklik om Suid-Afrika na jare van wanbestuur te herbou en daarom is dit noodsaaklik dat die groep se gevoel van uitsluiting en “vervreemding” dringend getakel word. Só het die veteraan-sakeman dr. Vincent...

read more
Editorial Comment by the Beeld and Burger

Editorial Comment by the Beeld and Burger

The Burger and Beeld contend: This dialogue initiative brings a fresh breeze of hope for South Africa. The Joint Declaration that was signed over the weekend between a cross-section of Afrikaner organisations and the Thabo Mbeki Foundation, is a fresh breeze of hope...

read more
Redaksionele kommentaar van Die Burger en Beeld

Redaksionele kommentaar van Die Burger en Beeld

Die Burger en Beeld sê: Dialoog-inisiatief bring vars bries van hoop vir SA Die gesamentlike verklaring wat die naweek deur verskeie Afrikaanse organisasies saam met die Thabo Mbeki-stigting (TMF) onderteken en uitgereik is, is ’n vars bries van hoop in moeilike tye....

read more
Moet die Afrikaner praat of veg? DEUR CHRIS OPPERMAN

Moet die Afrikaner praat of veg? DEUR CHRIS OPPERMAN

Source Article: Maroela Media Deur Chris Opperman, Afrikaner-Afrika Inisiatief Die onlangse gebeure in Senekal is weereens ’n bevestiging dat die bedeling wat met die 1996-grondwet ingelui is, vinnig besig is om tot ’n einde te kom. ’n Vinnig vervallende staat wat...

read more

Video Interviews

Interview with Litnet.co.za